Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

11111

Wie is Ons:

Noord Wes Staal strukture is reeds meer as 10jaar suksevol met die oprigting van staal strukture, staal projekte, ontwikkelings en siviele werk. Ons verhoudings met klieente, flinke diens en afhandeling van projekte op tyd is ons maatstaf. Met trots is n tweede tak geopen in Limpopo onder die bestuur en eienaarskap van Stefan Myburgh met nog kantore en werkswinkels. Ons bekwame floot van vragmoters, hyskrane en gereedskap is na wense.

Met groot eerbied het Noord Wes Staal strukture projekte van BKB Kimberly, Avenge Group of companies, Theresa Minerals PTY Ltd, Groep 5 Gauteng, GWK Noord Kaap, Sirkel A Boerdery Gauteng, Monier roofing SA Kwazulu Natal, en verskeie groot handels markte suksesvol, op tyd en profesioneel voltooi, nog meer enige klieent van Noord Wes staal in kleiner geboue voorsien.

Kontak ons gerus vir u struktuur behoeftes.

 

;