Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

11111

Noord Wes Staal Strukture het reeds meer as 10 jaar ondervinding in topgehalte staal structure landwyd. Met trotse dienste gelewer aan verskeie klieente asook Namibia,Botswana en Mosambiek. Ons vervaardig self en rig die strukure op volgens die klient se behoeftes en kyk holisties na die projekte soos fabrieke, pakhuise,vliegtuig loodse, vee en graan strukture, asook algemene bergings strukture.

Ons vervaarding top gehalte strukture wat ingeneurs planne op alle strukture dek. Die ontwerp word gedoen volgens u behoefte en die area waarin oprigting gaan plaasvind.

 

Na fondasie werk voltooi is, word strukture opgerig met ons eie bekwaamde spanne. Strukture is vooraf geverf en gegalviniseerde daklatte word gebruik.

Isolasie word ook geinstalleer op versoek van klieent, vee opstalle, industrielle geboue en winkel komplekse.

Geuwel en sybekleeding word netjies afgerond met gebuigde sink en cromadek soos die klieent se behoeftes.

Ons staal is streng volgens SABS 1431-300WA standaarde alvorens enige struktuur opgerig word. Ons maak slegs gebruik van I Profiel staal  en gegalvaniseerde lipkanaal

Ventilasie kan ook op die sink geinstalleer word. Noord Wes staal strukture het met trots kantore in Brits, Noord wes provinsie. Nog n suksesvolle tak op Makoppa distrik Thabazimbi, Limpopo provinsie is ge open in 2014.

Strukture kan amper in enige vorm vervaardig word, gebuigde sink soos hierbo is baie gewild by industrielle geboue en komplekse waarin ons ook die gewels toe klee met sink. Die gebuigde sink kan ook dien as sybekleeding.

18x40x6m struktuur, gebuigde cromadek sink en 1m sybekleeding met die geuwels toe, toegerus met poly carbonaat plaat aan die kant

 

Ons sink kom in n reeks gegolfde, IBR, "widespan" en aluzinc voor. Die gewels word netjies afgesluit met 'n hoekplaat en nol rounding. Ons gebruik 0,5 FHD gegalviniseerde sink of ten wel Cromadek direk van die rol fabrieke.

Ons maak ook gebruik van ons bekwaamde vragmotors en operateurs om die strukture te vervoer en op te rig.

5 eenhede 18x60x6m met (leenon) sy vlerke albei kante 9x60m struktuur vir die berging van lusern, Kimberly. Vooraf vervaardigte strukture gereed vir oprigting volledig met fondasie boute skroewe en moere word voorsien. 12x40x4m struktuur. Strukture kan doelgemaak vervaardig word vir steenwerk, werkswinkels, oprol deure, vloere kantoor en huis doeleindes.
2 1

20x40x6m werkswinkel met 10m afdak na die kant, poly carbonaat plaat vir lig en groot skyfdeur vir toegang

Die staal struktuur is ons standaard groote van 36/40/5m asook die deur opening gelaat vir oprol deure.
;